Logo Logo Logo Logo Logo
  • Home
  • Die Span
  • Die Skool
  • Die Winkel
  • Doen Aansoek
  • Album
  • Kontak Ons
  • Newinbosch
  • Home
  • Die Span
  • Die Skool
  • Die Winkel
  • Doen Aansoek
  • Album
  • Kontak Ons
  • Newinbosch

INSTAGRAM

Foto’s van Blaauwklippen Pret op die Plaas:

Safety first! 🧯🦺⛑️ Safety first! 🧯🦺⛑️
Mamma Bederfdag 2025 - ‘n ❤️ van ‘n mamm Mamma Bederfdag 2025 

- ‘n ❤️ van ‘n mamma het lief sonder ophou!
Die polisie het vandag by Blaauwklippen kom kuier. Die polisie het vandag by Blaauwklippen kom kuier. Ons het baie wys geword en waardevolle lesse geleer oor veiligheid! 🚨🚔
SPEEL is ons gunsteling werkwoord! 🤩 SPEEL is ons gunsteling werkwoord! 🤩
Happiness lives inside of the smallest moments. ✨
Die brandweer het vandag kom kuier en dit was groo Die brandweer het vandag kom kuier en dit was groot pret! 🚒🧯🔥
All the flowers of all the tomorrows, lie in the s All the flowers of all the tomorrows, lie in the seeds of today. 🌸
Mag dit ‘n geseënde Paastyd wees vir jou en jou Mag dit ‘n geseënde Paastyd wees vir jou en jou geliefdes.🐰✨
Troeteldiere! 🐶🐠🐱🐥 Troeteldiere! 🐶🐠🐱🐥
When life gives you a rainy day, play in the puddl When life gives you a rainy day, play in the puddles!
Ons hoop almal het ‘n heerlike vakansie gehad. O Ons hoop almal het ‘n heerlike vakansie gehad. Ons is reg en opgewonde vir die 2de Kwartaal! 🍂
Ons het lekker gespeel, geëksperimenteer en somme Ons het lekker gespeel, geëksperimenteer en sommer baie slim geword! Vakansieprogram was groot pret! ✨
‘n Paar maklike, “veilig-om-te-proe” eksperi ‘n Paar maklike, “veilig-om-te-proe” eksperimente vir die vakansie 🎨
Vakansieprogram April 2025 🤩 Vakansieprogram April 2025 🤩
Kwartaal 1 - jy was GOED! 🤩 Geniet die vakansi Kwartaal 1 - jy was GOED! 🤩

Geniet die vakansie, ons sien julle weer die 8ste April!
Ons maatjies hou van enige tipe sport! Hierdie wee Ons maatjies hou van enige tipe sport! Hierdie week het ons geleer oor al die verskillende sportsoorte - van rugby en tennis tot golf en hokkie! 🏉⛳️🎾🏐🏑
Vakansie is om die draai, en daarmee saam is dit a Vakansie is om die draai, en daarmee saam is dit amper tyd vir Pret op die Plaas se vakansieprogram!

Datums: 1,2 en 3 April 2025
Tyd: 08h30 - 12h00
Koste: R250 per dag

Moet nie uitmis op die pret nie - bespreek jou plekkie vandag!
Menseregtedag | 21 Maart 2025 Dit is ‘n dag om Menseregtedag | 21 Maart 2025

Dit is ‘n dag om te onthou hoe belangrik gelykheid, respek en menswaardigheid vir almal is. By Pret op die Plaas leer ons kinders om met liefde en vriendelikheid teenoor mekaar op te tree, ongeag wie hulle is of waar hulle vandaan kom. Mag hierdie ‘n wonderlike dag wees saam met familie en vriende!
Load More Follow on Instagram

Ons sien daarna uit om elke dag ‘n verskil te maak in jou kind se lewe, hom / haar te koester en met ons unieke benadering so by dra tot sy / haar vormingsjare.

Copyright Pret op die Plaas ©| site by BBD