Wat ‘n voorreg om hierdie skool te kon staanmaak op die Blaauwklippen Pad, langs die Bloukliprivier!
Hier speel ons op weeksdae saam tussen 09:00 en 12:00 (toesig van 08:00 tot 13:00) in ons ruim klasse en op ons natuurlike speelgrond, wat alles en nog wat insluit!
Om die skoolgrond en geriewe te besoek gedurende ons normale skoolure, kontak ons gerus deur hierdie skakel te gebruik.